1
Genesis 40:8
Die Boodskap
Hulle het hom geantwoord: “Ons al twee het gedroom, maar hier is niemand wat ons drome kan uitlê nie.” Josef het vir hulle gesê: “Net God kan ’n mens help om drome uit te lê. Vertel my wat julle gedroom het.”
Vergelyk
Verken Genesis 40:8
2
Genesis 40:23
Die hoofskinker het nie weer aan Josef gedink nie. Hy het heeltemal van hom vergeet.
Verken Genesis 40:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's