1
2 KONINGS 19:19
Afrikaans 1983
Here, ons God, red ons tog uit die mag van die Assiriese koning. Dan sal al die koninkryke van die aarde besef dat U, Here, alleen God is.”
Vergelyk
Verken 2 KONINGS 19:19
2
2 KONINGS 19:15
Toe het hy tot die Here gebid: “Here, God van Israel, U wat oor die gerubs troon, U alleen is God oor al die koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde gemaak.
Verken 2 KONINGS 19:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's