1
ESEGIËL 21:27
Afrikaans 1983
Puin, puin, puin maak Ek dit! Maar ook dit sal nie gebeur voordat hy kom wat die stad moet straf nie, en Ek sal die stad vir hom gee.”
Vergelyk
Verken ESEGIËL 21:27
2
ESEGIËL 21:26
so sê die Here my God: “Haal af jou tulband en jou kroon, niks bly soos dit is nie; wat onder is, moet op, en wat bo is, moet af.
Verken ESEGIËL 21:26
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's