1
ESEGIËL 24:14
Afrikaans 1983
Ek, die Here, het gepraat. Dit kom, Ek gaan dit doen. Ek gaan nie maak of Ek niks sien nie, Ek gaan nie verskoon en nie jammer kry nie. Jy gaan gestraf word soos jy verdien, soos jou optrede dit eis,” sê die Here my God.
Vergelyk
Verken ESEGIËL 24:14
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's