1
ROMEINE 2:3-4
Afrikaans 1983
Maar jy, mens, wat ander veroordeel wat sulke dinge doen, en jy doen dit self, verbeel jy jou dat jy aan die oordeel van God sal ontkom? God is ryk in goedheid, verdraagsaamheid en geduld! Sê dit vir jou niks nie? Besef jy nie dat God jou deur sy goedheid tot bekering wil lei nie?
Vergelyk
Verken ROMEINE 2:3-4
2
ROMEINE 2:1
Daarom is daar vir jou geen verontskuldiging nie, vir jou, mens wat 'n ander veroordeel, wie jy ook al is. Deurdat jy oor 'n ander 'n oordeel uitspreek, veroordeel jy jouself, want jy wat veroordeel, doen dieselfde dinge.
Verken ROMEINE 2:1
3
ROMEINE 2:11
God trek immers niemand voor nie.
Verken ROMEINE 2:11
4
ROMEINE 2:13
Nie dié wat die wet hoor, word deur God vrygespreek nie, maar dié wat doen wat die wet sê, sal vrygespreek word.
Verken ROMEINE 2:13
5
ROMEINE 2:6
Hy sal elkeen vergeld volgens sy dade
Verken ROMEINE 2:6
6
ROMEINE 2:8
maar dié wat uit selfsug ongehoorsaam is aan die waarheid en toegee aan die ongeregtigheid, straf Hy in sy toorn.
Verken ROMEINE 2:8
7
ROMEINE 2:5
Maar deur jou verharding en jou onbekeerlike hart is jy besig om vir jouself straf op te gaar vir die oordeelsdag, wanneer God sy regverdige oordeel sal uitspreek.
Verken ROMEINE 2:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's