YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

John 15:19

John 15:19 NASB1995

If you were of the world, the world would love its own; but because you are not of the world, but I chose you out of the world, because of this the world hates you.

Lees John 15

Luister na John 15

Vergelyk alle weergawes: John 15:19

Verwante videos

video-thumbnails

Johannes 15

video-thumbnails

Oorsig: Johannes 13-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor John 15:19

Heilige Week met Die Uitverkorenes John 15:19 New American Standard Bible - NASB 1995

Heilige Week met Die Uitverkorenes

8 Dae

Deur 'n mengsel van Skriflesings, uittreksels uit "Die Uitverkorenes" en oordenkingsmateriaal, sal hierdie 8-dae Heilige Week leesplan diep besinning en gebed aanwakker terwyl jy reg in die middel geplaas gaan word van sleuteloomblikke tydens Jesus se laaste dae van bediening op aarde: vandat Hy Jerusalem binnery tot by die skoonmaak van die Tempelhowe, na die Bovertrek - en verder in die Tuin.

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer John 15:19 New American Standard Bible - NASB 1995

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer

18 Dae

Die apostel Paulus sê vir sy lesers: “Ons moet deur baie ontberings heen in die koninkryk van God ingaan” (Handelinge 14:22). Deur die boek Handelinge te lees of getuienisse van Christene regoor die wêreld te hoor, besef ons dat hierdie woorde waar is. Gelowiges staar teenstand en vervolging in die gesig. Miskien ervaar jy self beproewing. In hierdie leesplan wil ons jou bemoedig en jou leer hoe om beproewing te hanteer.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest