1 KORINTIËRS 15:55-56

1 KORINTIËRS 15:55-56 NLV

“O dood, waar is jou oorwinning? Dood, wat het van jou angel geword?” Want sonde is die angel wat die dood veroorsaak. En dit is die wet wat aan die sonde sy slaankrag gee.