1 JOHANNES 2:22

1 JOHANNES 2:22 NLV

Wie is die groot leuenaar? Dit is die een wat aanhou ontken dat Jesus die Messias is. So ’n persoon is die antichris, wat nie die Vader en die Seun erken nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 JOHANNES 2:22