1 JOHANNES 4:3

1 JOHANNES 4:3 NLV

Elkeen wat Jesus nie erken nie, is nie van God afkomstig nie. Dit is tipies van die antichris. Julle het mos gehoor dat hy aan die kom is, en hy is nou reeds in die wêreld aanwesig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 JOHANNES 4:3