1 SAMUEL 20:42

1 SAMUEL 20:42 NLV

Jonatan sê toe vir Dawid: “Gaan in vrede. Ons het in die Naam van die HERE aan mekaar trou gesweer. Die HERE is vir altyd getuie van hierdie ooreenkoms tussen my en jou en tussen ons nageslagte.” Dawid is toe daar weg, en Jonatan is terug na die stad toe.