Hy het na die HERE sy God om hulp geroep en gesê: “HERE, niemand behalwe U kan dié wat hulpeloos is, help teen dié wat magtig is nie. Help ons, HERE ons God, want ons vertrou net op U alleen. Dit is in u Naam dat ons teen hierdie hordes stelling ingeneem het. HERE, U is ons God; moenie toelaat dat blote mense teen U seëvier nie!”
Lees 2 KRONIEKE 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 KRONIEKE 14:11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's