2 KORINTIËRS 3:5-6

2 KORINTIËRS 3:5-6 NLV

Nie dat ons op eie houtjie iets kan bedink asof dit ons eie breinkind is nie. Ons bekwaamheid kom van God, wat ons bekwaam gemaak het om as bedienaars van die nuwe verbond op te tree, nie met die wet as inhoud nie, maar met die Gees as inhoud. Want die letter maak dood, maar die Gees maak lewend.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 3:5-6