HANDELINGE 4:32

HANDELINGE 4:32 NLV

Al die gelowiges was in hart en siel één. Niemand het opgetree asof sy besittings net sy eie was nie, hulle het alles gedeel wat hulle gehad het.