DANIËL 12:2

DANIËL 12:2 NLV

Baie wat reeds in die graf is, sal dan uit die dood opstaan. Party sal vir altyd lewe en ander sal eindelose skande en veragting ervaar.