DEUTERONOMIUM 28:11

DEUTERONOMIUM 28:11 NLV

“Die HERE sal ’n oorvloed van goeie dinge vir jou gee in die land wat Hy aan jou voorouers belowe het: baie kinders, talle diere en goeie oeste.