DEUTERONOMIUM 32:4

DEUTERONOMIUM 32:4 NLV

Hy is die Rots; sy werk is volmaak. Alles wat Hy doen, is reg. Hy is ’n getroue God, sonder enige onreg. Hy is regverdig en betroubaar!

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 32:4