PREDIKER 8:15

PREDIKER 8:15 NLV

Daarom raai ek mense aan om die lewe te geniet. Vir die mens is daar niks goeds onder die son nie, behalwe om te eet en te drink en vrolik te wees, en dat vreugde hom begelei onder al sy geswoeg tydens die lengte van sy lewe wat God hom onder die son gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 8:15