ESEGIËL 24:14

ESEGIËL 24:14 NLV

Ek, die HERE, het so gesê! Die tyd het gekom en niks kan dit terughou nie. Ek verander nie van gedagte nie. Ek sal jou nie weer jammer kry nie. Jy sal geoordeel word op grond van jou afskuwelike dade, sê die oppermagtige HERE.”