ESRA 7:10

ESRA 7:10 NLV

Dit het gebeur omdat Esra besluit het om die gebooie van die HERE te bestudeer en toe te pas. Hy wou die reëls en regulasies vir die mense van Israel leer.