GENESIS 1:9-10

GENESIS 1:9-10 NLV

God het beveel: “Laat die water op die aarde op een plek bymekaarkom sodat die droë grond te voorskyn kan kom!” Dit het presies so gebeur. God noem toe die droë grond “land” en die versameling water noem Hy “see”. Ook dit was vir God goed.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 1:9-10