GENESIS 13:10

GENESIS 13:10 NLV

Lot het rondgekyk na die vrugbare vlaktes van die Jordaanvallei in die rigting van Soar. Die hele gebied was waterryk, soos die tuin van die HERE of die vrugbare Egipte. Dit was nog voor die HERE Sodom en Gomorra vernietig het.