GENESIS 28:14

GENESIS 28:14 NLV

Jou nageslag sal so baie wees soos die stof van die aarde. Hulle sal versprei na die ooste en die weste, en na die noorde en die suide. Al die mense op aarde sal deur middel van jou nageslag geseën word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 28:14