HOSEA 3:1

HOSEA 3:1 NLV

Toe het die HERE vir my gesê: “Gaan haal jou vrou. Bring haar terug na jou toe en bemin haar al het sy ’n verhouding met iemand anders en al pleeg sy owerspel. Want die HERE het steeds vir Israel lief al het hulle ander gode verkies en uitsoekgawes aan hulle geoffer.”