JESAJA 2:3

JESAJA 2:3 NLV

Baie volke sal kom en sê: “Kom, laat ons na die berg van die HERE gaan, na die tempel van die God van Israel. Daar sal Hy ons sy weë leer sodat ons aan Hom gehoorsaam kan wees.” Want uit Sion kom die instruksies, en die woord van die HERE uit Jerusalem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 2:3