JESAJA 39:8

JESAJA 39:8 NLV

Toe het Hiskia vir Jesaja gesê: “Hierdie boodskap wat jy vir my van die HERE af gebring het, is goed.” Want intussen het Hiskia by homself gedink: “Ten minste sal daar vrede en voorspoed in mý tyd wees!”