JESAJA 4:2

JESAJA 4:2 NLV

In die toekoms sal Israel, die tak van die HERE, mooi en glansryk wees. En die vrugte van die land sal die trots wees van die mense wat oorgebly het.