JESAJA 42:16

JESAJA 42:16 NLV

Ek lei blindes op ’n nuwe pad, op paaie wat vir hulle onbekend is. Ek maak die donkerte voor hulle helder lig, en die ongelyk plekke maak Ek gelyk. Ek gaan dit alles doen, en hulle nie alleen los nie!

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 42:16