JESAJA 59:21

JESAJA 59:21 NLV

“Wat My betref,” sê die HERE, “dit is my verbond met hulle: My Gees wat op jou is en my woorde wat Ek in jou mond lê, sal nie uit jou mond of uit die monde van jou kinders, of jou kindskinders verdwyn nie, van nou af en vir altyd. Ek, die HERE, het so gesê!”