JESAJA 62:6-7

JESAJA 62:6-7 NLV

Ek het wagte op jou mure gesit, Jerusalem. Hulle sal dag en nag bid. Julle wat die HERE herinner aan sy beloftes, moenie rus nie. Moenie die HERE met rus laat nie, totdat Hy Jerusalem herstel het, en die hele wêreld die stad se lof besing.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 62:6-7