JEREMIA 29:14

JEREMIA 29:14 NLV

Julle sal My toeganklik vind,” sê die HERE. “Ek sal julle uit gevangenskap laat terugkeer. Ek sal julle versamel tussen al die nasies waar julle nou is en uit al die plekke waarheen Ek julle verban het,” sê die HERE. “Ek sal julle weer terugbring na die plekke waarvandaan Ek julle in ballingskap laat gaan het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 29:14