JEREMIA 31:33-34

JEREMIA 31:33-34 NLV

“Maar so sal die nuwe verbond wees wat Ek na hierdie tyd met Israel sal sluit,” sê die HERE. “Ek sal my wette in hulle gedagtes plant en op hulle harte skryf. Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees. Dit sal nie vir hulle nodig wees om vir hulle bure of familie te sê: ‘Ken die HERE, leef soos die HERE van julle verwag,’ nie. Almal, van die geringste tot die belangrikste, sal My reeds ken,” sê die HERE. “Ek sal al hulle oortredings en hulle sondes vergewe. Ek sal nooit eers weer daaraan dink nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 31:33-34