JEREMIA 7:22-23

JEREMIA 7:22-23 NLV

Toe Ek julle voorouers uit Egipte uitgelei het, het Ek nie brandoffers en ander offers van hulle verwag nie. Wat Ek beveel het, was die volgende: ‘Wees aan My gehoorsaam en Ek sal julle God wees en julle sal my volk wees. As julle doen wat Ek sê, sal dit met julle goed gaan.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 7:22-23