JOHANNES 17:20-21

JOHANNES 17:20-21 NLV

“Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat op grond van hulle boodskap nog in My sal glo. Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in ’n hegte verhouding met My en Ek met U is; dat hulle ook in ’n hegte verhouding met Ons mag leef sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 17:20-21