KLAAGLIEDERE 1:20

KLAAGLIEDERE 1:20 NLV

Kyk hoe benoud is ek, HERE. My hart krimp inmekaar en ek bewe. Ek was in opstand teen U. Buite in die strate maai die swaard alles af. Binne in die huise is daar net dood.