LUKAS 6:27-28

LUKAS 6:27-28 NLV

“Maar as julle gewillig is om te luister, sê Ek julle moet julle vyande liefhê. Doen goed aan dié wat julle haat. Seën dié wat julle vervloek. Bid vir hulle wat julle seermaak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 6:27-28