MATTEUS 18:2-3

MATTEUS 18:2-3 NLV

Jesus roep toe ’n klein kindjie nader en laat dié tussen hulle staan. Toe sê Hy: “As julle nie met ander oë na die lewe begin kyk en soos die kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van God ingaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 18:2-3