MARKUS 2:12

MARKUS 2:12 NLV

Net daar het die man opgespring, sy mat geneem en voor almal se oë buitentoe gegaan. Hulle was almal verstom en het God geprys en uitgeroep: “So iets het ons nog nooit tevore gesien nie!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 2:12