NUMERI 11:24

NUMERI 11:24 NLV

Moses is toe uit na die volk toe om vir hulle te sê wat die HERE gesê het. Hy het 70 leiers bymekaargemaak en hulle reg rondom die tabernakel laat staan.