NUMERI 13:32

NUMERI 13:32 NLV

Hulle het toe ’n gerug begin versprei oor die land wat hulle gaan verken het: “Die land waarna ons gaan kyk het, is ’n land wat sy inwoners opeis. Al die volke wat ons daarin gesien het, is besonder groot mense.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NUMERI 13:32