Geseënd is die HERE, my rots, wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te maak. Hy is my troue hulp en my toevlug, my veilige vesting en my redder. Hy is my beskermer by wie ek skuil, wat volke aan my onderwerp.
Lees PSALMS 144
Luister na PSALMS 144
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 144:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's