PSALMS 78:4

PSALMS 78:4 NLV

verswyg ons nie vir ons kinders nie, maar vertel vir die volgende geslag van die roemryke dade van die HERE, van sy krag en van sy wonderdade.