OPENBARING 13:18

OPENBARING 13:18 NLV

In hierdie geval is onderskeidingsvermoë nodig. Laat die een wat insig het, die getal van die monster bereken, want dit is die mens se getal. Sy getal is 666.