OPENBARING 21:23-24

OPENBARING 21:23-24 NLV

Die stad het ook nie die son en die maan nodig om dit te verlig nie, want die heerlikheid van God het dit verlig, en die Lam is sy kandelaar. Die nasies sal in die stad se lig lewe en die konings van die aarde bring hulle glorie daarheen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor OPENBARING 21:23-24