OPENBARING 3:14

OPENBARING 3:14 NLV

Skryf aan die voorganger van die gemeente in Laodisea: So sê die Amen, die getroue en betroubare getuie, die oorsprong van God se skepping