SAGARIA 4:9

SAGARIA 4:9 NLV

“Serubbabel het die fondament van die tempel gelê, en hy sal dit klaarmaak. Dan sal julle weet dat die HERE, die Almagtige, my gestuur het.