But let your ‘yes’ mean ‘yes,’ and your ‘no’ mean ‘no.’ Anything more than this is from the evil one.
Lees Matthew 5
Luister na Matthew 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matthew 5:37
5 dae
Deur geloof in God word lewens verander, seën ontvang en hoop aangevuur. Geloof in God is die begin van ’n nuwe lewe vol verwondering oor God se grootheid en mag. In hierdie leesplan sal jy die krag van geloof ervaar en ontdek hoe jy jou geloof kan laat groei. Hierdie oordenkings is geneem uit GENADE IN OORVLOED deur Angus Buchan © Christelike Uitgewersmaatskappy.
5 Dae
Hierdie is week 5 van 'n agt week leesplan waarin ons na agt lewegewende gewoontes kyk. Hierdie gewoontes of dissiplines word in God se liefde vir ons gegee om as kanale van sy genade in ons lewens te dien, wat transformasie en geestelike passie in ons lewens bring. In week 5 kyk ons na die dissipline van eenvoud.
12 Days
Dr. Tim Elmore joins with Life.Church to share 12 Huge Mistakes Parents Can Avoid. We all want the best for our kids, but sometimes our own good intentions misdirect their paths. Let’s correct course and lead our children to become thriving adults and fully devoted followers of Christ. For more content, check out finds.life.church
14 dae
Rolene Strauss, voormalige Mej. SA en Mej. Wêreld, wil jóú help om te leer “nee” sê ... “Nee” vir almal wat sê jy is nie goed genoeg of mooi genoeg nie, “Nee” vir jouself wanneer jy jou vergelyk met ander en te krities is oor jouself. Gee jou selfvertroue ’n hupstoot in 14 dae saam met Rolene. Hierdie plan is saamgestel uit Rolene Strauss se dagboek VANUIT DIE HART.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!