1 Korintiërs 3:9

1 Korintiërs 3:9 ABA

Ons werk almal saam vir God. En julle is soos 'n stuk grond waar God besig is om te werk. Julle is 'n gebou van God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 3:9