1 Petrus 4:19

1 Petrus 4:19 ABA

Dit alles beteken: Daar is mense wat swaarkry omdat God dit besluit het, maar hulle moet aanhou om goeie dinge te doen en hulle moet hulleself vir God gee. Dit is Gód wat vir ons gemaak het, en ons kan Hom vertrou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Petrus 4:19