1 Samuel 13:12

1 Samuel 13:12 ABA

en ek het gedink hulle sal hier na Gilgal kom voordat ek vir die Here 'n offer gebring het en vir Hom gevra het om te help. Ek het toe self die brand-offer ge-offer.”