1 Samuel 13:13-14

1 Samuel 13:13-14 ABA

Samuel het vir Saul gesê: “Jy het 'n verkeerde ding gedoen, jy het nie gedoen wat jou God die Here gesê het nie. As jy gehoorsaam was, dan sou die Here jou lank laat regeer het oor die Israeliete. Maar nou sal jy nie lank koning wees nie. Die Here het vir Hom 'n man gesoek van wie Hy hou. Die Here het gesê daardie man sal koning word oor sy volk, want jy het nie gedoen wat die Here gesê het nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 13:13-14